Klub 65 byeenkoms

Simon Prinsloo kom sing by Klub 65 se byeenkoms Vrydag 12 September om 10:30. Verder kuier ons saam en geniet heerlike verversings. Almal met baie lewenservaring is welkom.

     

Trackback from your site.

Leave a comment