Kleurgebede vir Lydenstyd

Ons gemeente gaan vanjaar saam ’n kuns-projek aanpak! Ons nooi jou om oor die verloop van Lydenstyd saam Die Stasies van die Kruis in te kleur. Die prente sal Sondae voor en na kerk in die voorportaal wees. Almal, oud en jonk, kan ’n stukkie inkleur.
Die kerkgebou sal ook  vanaf 1 Maart Woensdae 09:00-13:00, 14:00-16:00 en 18:00-19:00 oop wees vir mense wat in die gebedskamer in biddende stilte wil inkleur.
Kleingroepe, families, kategese-groepe, vriendekringe – almal is welkom om te kom inkleur! Vanaf 27 Februarie tot 7 April, Maandag  tot Vrydag 09:00-13:00 en 14:00 tot 16:00 of Sondag voor en na die eredienste.

     

Tags: , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment