Kleingroepe Eerste Kwartaal 2012

KLEINGROEPE word uitgenooi om kopieë van die boekie Gevorm deur die kruis by die Kerkkantoor te bestel @ R10.   Groepe behandel dan elke Sondag se Skrifgedeelte in die voorafgaande week.  Die boekie word nog afgerond vir publisering, so stuur asb. enige kommentaar vir Chris. As jy nog nie aan ‘n kleingroep behoort nie en graag by ‘n groep wil inskakel, skryf jou naam op die lys in die voorportaal of kontak vir Rethie.<a href="mailto:alt.”>

 

     

Trackback from your site.

Leave a comment