Kersdiens 25 Desember NGK Somerstrand 09:00 – kerk en Youtube

Ons lees Kersdag Psalm 96. Tema: God oordeel regverdig en billik. Die Psalm roep ons op die Here te loof en aanbid. Dit help ons om tussen die eerste en die laaste “Kersfees” te leef. Want ons leef in die verwagting dat God se oordeel regverdig en billik is en sal wees.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.