Kerkkantoor
KantoorureMaandag tot Vrydag 09:00 tot 13:00; 14:00-16:30 |
||
Telefoon041 583 5115 |
Faks041 583 1788
|
|
E-pos |
||
PosadresPosbus 32050 Somerstrand 6019 |
StraatadresLouis Bothasingel 77 Somerstrand Port Elizabeth 6001 33°59.76′ 25°39.58′ |
Google Maps: http://bit.ly/eOEgJO
Carine
| #
Akkommodasie vir ‘n mans persoon beskikbaar. “Flatlet” in kompleks, veilig met elektriese omheining, water en ligte ingesluit. Naby Universiteit – Somerstrand
skakel my gerus: 0842502286
Reply
Marita Kotze
| #
Ek is bejaard, nie heeltemal rolstoel gebonde nie, maar sukkel om van ‘n lae toilet af op te staan. Ek het Dinsdagaand se pragtige musiek konsert baie geniet, maar moes hulp vra om van sie toilet af op te kom. Tuis kan ek op die bad se rand druk om op te staan. Dit het nie vir my gelyk of u maklik ‘n toilet vir gestemdes kan installer nie, maar vir mense soos ek kan ‘n handvatsel teen die muur of sels ‘n ingeboude toiletrol houer of selfs ‘n stewige houer vir gebruikte sanitere dovekies groot verleentheid bespaar. Baie dankie,
Marita Kotze
Reply
Chris van Wyk
| #
Hi Marita. Dit is ‘n goeie idee. Ons sal aandag gee. Dankie!
Reply
Rethie van Niekerk
| #
Hallo Marita. Ai, jammer dat jy moes sukkel! Ons het wel toilette vir gestremdes, met o.a. ‘n handvatsel teen die muur. Dankie dat jy ons daarvan bewus maak dat dié toilette nie duidelik gemerk is nie! Ons sal plan maak!
Reply
Willem Wiid
| #
Ek is opsoek na verlede Sondag (20/10/2019) se liturgie. Kry dit ongelukkig nie opgespoor nie. Kry ook nie die afkondigings nie
Reply
Chris van Wyk
| #
Dit is op die voorblad onder Aankondigings. Hier is die direkte skakel: https://ngkerksomerstrand.co.za/dokumente/aankondigings/Aankondings%2020%20Oktober.pdf
Reply