Jesus se sewe kruiswoorde – Youtube video Donderdag 09:00 beskikbaar
Beleef die laaste ses uur van Jesus se kruisiging met woord en beeld. Uur vir uur. Soos die Skrif dit vir ons vertel. Sewe kruiswoorde troef die leed en die laster. Genade vir jou. En vir my. Dit is Volbring!
Video beskikbaar 09:00 Donderdagoggend
Tilla
Baie dankie dat ons saam met jesus kon loop aan die einde.
Ongelooflik!
Chris van Wyk
Dankie! Dit is ‘n voorreg om saam met Lynette hieraan te kon werk.