Hulpverlening – Theo Havemann

Theo Havemann gaan voort met hulpverlening by Barcelona, Helenvale, en Willowpark. Ook vir die bosslapers. Hier is ‘n lysie van benodigdhede waartoe jy kan bydra.

BELANGRIK: die plek waar dit afgelaai word, het geskuif na Total toe in Admiraliteitsweg. Die logistiek by Sasol het te moeilik geraak.

Theo is ook bereid om dit by jou huis te kom oplaai. +27 83 379 2894.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.