“Hou moed, kind, jou sondes word vergewe” – oor wonderwerke Sondagoggend en -aand

Die wonderwerk van vergifnisJesus wys vir ons in Matteus 9:1-8 met die verhaal van die verlamde man hoe dit werk om tussen God en mense te staan. Die wonderwerk van vergifnis troef die wonderwerk van genesing. Kom luister Sondagoggend 09:00 na die woord van die Here: “Hou moed, kind, jou sondes word vergewe.”

Maar gebeur wonderwerke vandag nog? Kom luister Sondagaand 18:30 na ‘n bespreking daarvan. Kom vra jou vrae, en kom bid saam dat God ons verras met die wonderwerk van vergifnis, en selfs genesing.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.