Heilige Week Huisgodsdiens

Picture1Ons het spesiale Huisgodsdiensmateriaal gemaak vir die week op pad na Paasfees.  Dit sal Sondaoggend by die erediens uitgedeel word.  As julle nie daar kan wees nie, kan julle dit aflaai (8.5MB).  Druk dit weerskante op ‘n A3 papier, sny die wit gedeeltes uit en vou die blokkies toe.  Volg dan die instruksies vir elke dag.

heilige week, Huisgodsdiens, kinders, Paasfees, paasweek

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.