Heilige Week 2017

Kom word stil en oordink Jesus se lydensweg met behulp van die “Stasies van die Kruis”. 

  • 9 April 10:00-11:00 en 18:00-20:00
  • 10-13 April 10:00-11:30 en 18:00-20:00
  • 14 April na die Goeie Vrydag nagmaal (09:00)

 

heilige week, Paasfees, paasweek, stasies van die kruis

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.