Graad 5 en ouers gesels oor boelies
Sondag 7 September tydens die oggenddiens het die Graad 5’s en hul ouers ‘n Familiebyeenkoms. Na die kindermoment in die erediens gaan al die Graad 5’s en hul ouers uit na die Ark waar ons oor boelie gaan gesels. Laetitia Greyling gaan met die ouers en kinders gesels oor hoe mens dit kan hanteer as jy geboelie word.