Gr 1-3 Gesinsbyeenkoms

Picture1

Ons eerste gesinsbyeenkoms vir Gr 1-3’s en hul ouers, Sondag 9 September in die Ark, tydens gewone kategese-tyd.  Almal woon saam die eerste deel van die erediens by, waarna ons Ark toe gaan.  Ons gaan gesels oor hoe ‘n mens jou kind leer bid.  

     

Tags: , , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment