God se padtekens – Pulse live Youtube 18:25 Sondag 15 Augustus

Ons gesels verder in ons reeks oor wat ons kan weet van God se wil. Ons fokus op die “padtekens” van God se wil. Dié dinge wat vir ons wys wat God wil. Beide die “ongeskrewe” as “geskrewe” padtekens. Ons leer by Josua hoe dit werk sodat ons self God se wil kan doen.

Youtube live 18:25

Comment

  • Lekker as iemand so wakker loop, Alwyn.
    Ek het julle twee se opmerkings vir Ernst (Kotzé) aangestuur. Dan hoor ons bietjie wat hy sê.
    Seëngroete

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.