Geseënde Kersfees!

kersfeeis

Kersdag Eredienste:

08:00 en 09:30

Louis Bothasingel 77, Somerstrand
Vanaf Marine Rylaan (see se kant): draai regs in Admiraliteitsweg (Universiteit toe), draai regs in Kockstraat. Ons is die gebou op regterhand.
Vanaf Strandfontein, draai links in Admiraliteitsweg (by die Spar), links in die eerste straat (Kockstraat). Ons is die gebou op regterhand.

kaart ngksomer

     

Trackback from your site.

Leave a comment