Geseënde Kersfees
Geseënde Kersfees!
Welkom by ons Kersdienste:
25 Desember 08:00 en 09:30 (geen aanddiens)
Oujaarsdiens 31 Desember 19:00
Louis Bothasingel 77, Somerstrand
Vanaf Marine Rylaan (see se kant): draai regs in Admiraliteitsweg (Universiteit toe), draai regs in Kockstraat. Ons is die gebou op regterhand.
Vanaf Strandfontein, draai links in Admiraliteitsweg (by die Spar), links in die eerste straat (Kockstraat). Ons is die gebou op regterhand.
Kersdiens, Kersdienste, Kersfees, N.G. Kerk, N.G.K., ng kerk, NG Kerk Somerstrand, NGK, oujaarsdiens, Somerstrand Gemeente, Summerstrand