Gemeentebrief – September 09

Die Gemeentebrief vir September 2009 het verskyn (Laai die volledige pdf hier af).  Hier is ‘n paar van die artikels in Word formaat wat jy kan aflaai. Jy kan hier lees oor:

  • Nuwe perspektiewe op ou beelde van God
  • Alida Stewart se inspirasie uit Celtic Woman se “The sky and the dawn and the sun”
  • Die ouderlingeraad soek die Gees se leiding
  • Ons bly met oorgawe deel van die Gees se beweging oor grense
  • Die geboorte van ons informele erediens
  • Tydens Pinkster 2009 was al ons kinders Groeigoggas!
  • Trudi Basson gee praktiese raad oor uitreik na mense op straat
  • CMR spreek behoeftes aan met 3 programme: Gesinsbeskerming, MIV & Vigs en Statutêre Dienste
  • Marlein van Deemter skryf oor die oorsteek van wêreldse en geestelike grense
  • Resensie van Julie Claassens se boek :: ‘n Groter God
  • Freddy dink vanuit Ice Age 3 oor familie-wees
  • A. E Linde se gedig “Die Here Voorsien” nav Gen 22:14

Ons sal graag jou kommentaar wil hoor.

Reageer hieronder.  Klik op Lewer Kommentaar.

Jy kan dit ook anoniem doen.

     

Trackback from your site.

Leave a comment