Gebed 24-30 Mei 2009

Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen. Handelinge 2:4

  • Bid vir Chris, Rethie en Deon wat die Pinkster-dienste waarneem.
  • Bid dat die Gees ons elkeen sal vul, sal toerus en oor grense sal neem, sodat ons elkeen ‘n gasvrye teenwoordigheid in ons gemeenskap kan wees.
  • Bid dat ons nie hier na die middel van die jaar toe in ons toewyding sal verslap nie, maar dat ons geesdriftig sal aanhou om die Here te dien. (Romeine 12:11)
     

Trackback from your site.

Leave a comment