Gebed 23 Feb tot 1 Maart

Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ‘n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings.  1 Petrus 1:6

  • Bid vir mede-gelowiges wat vervolg word omdat hulle in Jesus vertrou.
  • Bid dat God die vyande se vermoë om die kerk te vervolg, sal stuit.
  • Bid dat diegene wat vir Jesus ly, die teenwoordigheid van Christus by hulle sal beleef.
  • Bid dat die kerk te midde van swaarkry sal groei.

     

Trackback from your site.

Leave a comment