Gebed 22-28 Maart 2009

“Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!”  So moet die mense sê wat deur die Here bevry is, dié wat Hy uit hulle nood bevry het. Ps 107:1-2

  • Dank die Here vir sy voorsiening vir ons gemeente – dink aan spesifieke areas waarop die Here voorsien, bv. finansieel, leiers, gawes.
  • Bid vir die nood waarvan jy bewus is, bv. die mense op die voorbiddingslys, mense se huwelike, gemeente se finansies.
  • Spandeer tyd in lofprysing.
     

Trackback from your site.

Leave a comment