Gebed 15-21 Maart 2009



Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. (1 Tess 6:16-18)

  • Dank die Here dat hy ons in hierdie gemeente saamgevoeg het.
  • Dank Hom vir elkeen wat as leier in die gemeente dien.
  • Dink aan al die gawes wat die Here vir ons gemeente gee, vir jou deur die gemeente gee, vir die gemeente deur jou gee en vir die gemeenskap deur die gemeente gee.  Dank die Here daarvoor.

     

Trackback from your site.

Leave a comment