Familiediens 28 November @ 09:00

Liewe Somerstrand Geloofsfamilie.

Ons herinner graag aan Sondag, 28 November, Oggenddiens (Doop) @ 09:00 in die kerkgebou en op Youtube, Kliek gerus hier om aanlyn in te skakel by die erediens:

LIGKIDS maak vandag geskenkies vir die Kerssangdiens van volgende Sondag, 5 Desember! ONTHOU ook die LIGKIDS AFSLUITING op 5 Desember net na die Kerssangdiens. Bring ‘n piekniekmandjie vir julle gesin en ‘n

DOWNLOAD die DERDE BELOFTE-BLOKKIE vir jou kind hier:

Adobe Scan 13 Nov 2021 (4)

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.