Familiediens 14 Maart 09:00 – Ons is God se handewerk

Die kinders van God loop altyd die gevaar om opgeslurp te word deur die kultuur van die dag. Om te vergeet dat hulle kinders van die gehoorsaamheid is. Dat hulle weer vasval in hulle sondige begeertes soos die kinders van die ongehoorsaamheid. Daarom herinner Paulus die Efesiërs aan die feit dat hulle God se meesterstuk is, geskep vir die uitnemende projekte wat Hy vir hulle beplan het.

Familiediens Sondag 14 Maart 09:00.

Maak 'n bydrae

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.