Familiediens 09:00 kerk en Youtube 19 September

Kan jy ‘n tyd onthou wat daar meer konflik en onmin in die wêreld was as nou? Ek kan nie. Ook in die kerk. Wêreldwyd. Selfs hier by ons. Waar kom dit vandaan? Jakobus 4 sê dat dit kom van twee plekke af. Van ons hedonistiese begeertes af – ons sug na genot! En van ons gebrek aan respek vir mekaar – ons speel Wetgewer en Regter in mekaar se lewens. Kom luister na die oplossing hiervoor. Sondag 19 September 09:00 in die kerk – 250 welkom! – sowel as op Youtube.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.