Eredienste – 3de kwartaal 2011

Ons fokus dié kwartaal op die Heilige Gees wat ons vorm deur geestelike gewoontes.

Ons lees die verhaal van Barnabas in die boek Handelinge. Ons leer by hom hoe ‘n lewenstyl van bemoediging en begeleiding gevorm word deur die geestelike gewoontes wat hy beoefen het.

In ons eredienste, by die kleingroepe en in die Bybelskool gaan ons in sy spore volg deur dieselfde geestelike gewoontes te beoefen sodat ons ook ‘n nuwe lewenstyl kan inoefen.

Hier is die 10 geestelike gewoontes met die temas en Skrifgedeeltes – geïllustreer deur Nico Simpson:

     

Trackback from your site.

Leave a comment