Eredienste – 2de kwartaal 2011
- 17 April – Jesus sê: EK is – Lydens-en-Paassangdiens
- 22 April – Jesaja 52-53 Die lydende Kneg van die Here – Nagmaal
- 24 April – Kolossense 3:1-4 Ons lewe is in God verborge
- 01 Mei – Psalm 16 Niks goeds nie, behalwe by God nie – Afnaweek kategese
- 08 Mei – Johannes 6 Ek is die brood van die lewe – Informele diens
- 15 Mei – Johannes 10 Ek is die Goeie Herder
- 22 Mei – Johannes 14 Ek is die weg, die waarheid en die lewe – Nagmaal
- 29 Mei – Johannes 20 Die leë graf – Informele diens
- 02 Junie – Psalm 47 God is bo almal verhewe
- 05 Junie- Heelhartige Dissipelskap
- 12 Junie – Numeri 11:24-30 God se Gees op alle mense – Nagmaal
- 19 Junie – 2 Korintiërs 13:5-13 Drie-maal geseënd – Afnaweek kategese
Trackback from your site.