EREDIENSTE 2013

storie flyer
Bestel DIE STORIE en DIE STORIE VIR TIENERS @R50 (gewone prys R99.94) en DIE STORIE VIR KINDERS @ R120 (gewone prys R149.96) en DIE STORIE VIR KLEIN HARTJIES @ R105 (gewone prys R129.95) by die Kerkkantoor.  
ONS BEGIN VAN 13 JANUARIE 2013 DIE STORIE SAAM LEES
Wat is Die Storie?
DIE STORIE is ’n beknopte, kronologiese weergawe van die Bybel. Dit vertel die groot storie van God, van die begin in Genesis tot aan die einde in Openbaring. Dit bied woord-vir-woord uittreksels uit die Skrif sodat jy die hele prentjie kan kry van hoe God deur die geskiedenis gewerk het. Dit is ook só saamgestel dat dit soos ’n storie lees; alle versnommers en hoofstuknommers is uitgehaal en die teks is in paragrawe gerangskik sodat jy teen die einde van die boek God se hele storie sal verstaan.
     

Trackback from your site.

Leave a comment