Erediens NGK Somerstrand 19 Desember 09:00 net op Youtube

Ons lees die verhaal van Maria en Elisabeth in Lukas 1:39-45. Tema: Gelukkig is dié wat glo dat die Here se beloftes aan hulle vervul sal word. Elisabeth se loflied roep ons op om die Here se beloftes vas te gryp in geloof totdat Hy dit vervul.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.