Skip to main content

Erediens: Aanbid saam – Matteus 28:15-20

Aanbidsaam-300Ons lees Sondag Matteus 18:15-20 wat handel oor hoe koninkrykskinders mekaar onderling teregwys. Jesus leer ons dat wanneer ons moeite doen om ons konflik met mekaar op die regte wyse uit te sorteer, dat Hyself in ons midde is.

Die interessante vir my is egter dat ons dan leer hoe ons ander uitdagings in die lewe kan hanteer.  Die vroeë kerk het hierdie gesamentlike aanbiddingsgeleenthede aangegryp as ’n smeekgebed tot God om sy koninkryk te vestig regoor die wêreld.  Dit is waar ons aangevuur word om die krisispunte van geloof in ons land en die wêreld – Irak, Iran, China, Mali – voor God te bring as ’n openbare getuienis dat ons God vertrou vir omvattende vrede in sy teenwoordigheid:

Want waar twee of drie in my Naam byeen is, daar is Ek in hulle midde.”

 

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.