Erediens 2 Januarie 2022 | Nuwe jaar, dieselfde God – Ps. 72

Liewe Somerstrand Geloofsfamilie, mag elkeen van julle die Here se liefde, vreugde en vrede beleef in 2022! Kom aanbid môre, 2 Januarie, saam in die kerkgebou of skakel in op Youtube, via die volgende skakel (kliek hier):

Laai ook gerus hierdie week se nuusbrief af.

Comments (2)

  • Dankie Ds Thania vir jou liefde en wonderlike wyse waarop jy ons op ons daaglikse pad lei. Jou gebede is so kragtig. Ek vertrou dat jy die wonderlike werk in Bloemfontein sal voortsit en dat jou stem nie sal stil raak nie.
    God seen jou.
    Nanda Reyneke

    • Baie dankie vir die mooi boodskap Nanda. Dit is alles net die genade van die Here. En wat is lekkerder as om met ons Hemelse Vader te kan praat?! – dié dat ek dalk soms bietjie te lank bid.
      Baie seën vir jou!
      Thania x

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.