• Home
  • Ek wil besoek reël vir ‘n siek persoon

Ek wil besoek reël vir ‘n siek persoon

Laat weet ons as jy siek is, hospitaal toe gaan of weet van iemand wat siek is of hospitaal toe gaan.  Ons sal graag ’n draai maak en die naam op die gebedslys in ons afkondigings sit (opsioneel).

Ons het ’n span lidmate wat na siekes uitreik d.m.v. besoeke, kaartjies, gebed en ander ondersteuning.  Kontak ons as jy wil deel raak van hierdie span.

     

Leave a comment