Ek het die Here gesien – Paassondag 09:00 op Youtube

‘n Mens moet versigtig wees dat jy nie by die leë graf en die doek vashaak nie. Ten diepste glo Christene nie in die leë graf nie. Ons glo selfs in veel meer as die objektiewe feit van die liggaamlike opstanding. Ons glo in die lewende en teenwoordige Here Jesus. Ons glo … in die Here Jesus!

Kom vier saam met ons die opstanding van die Here Jesus Christus met woord en lied. Die eerste keer in ons geskiedenis as ‘n aanlyn ervaring.

Sondag 12 April 2020 om 09:00 op Youtube

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.