Skip to main content

Eerstejaarskamp? Verwelkomingsweek

In stede van die tradisionele eerstejaarskamp, hou ons spesiale verwelkomingsaktiwiteite vir studente om mekaar, die gemeente en die omgewing te leer ken.

Hier is die program:

1 Feb 2019 Eerstejaars Verwelkomingsbraai 17:30 by Somerstrand Gemeente

4 Feb Grysbok Environmental Education Trail 9:30

6 Feb Bowling (Buy one, get one free) en Uiteet 17:30 by Baywest

8 Feb Beach Picnic en Speletjies 12:00

9 Feb Tie dye 16:00 en Movie aand met pizza en popcorn 18:00 by Somerstrand Gemeente

10 Feb Studentediens 18:30 by Somerstrand Gemeente (koffie vanaf 18:00)

11 Feb Beershack Burger Special 18:00

12 Feb Selgroep 18:30 by Somerstrand Gemeente

13 Feb Ice Skating 20:00 by Baywest

15 Feb Bring en Braai 17:30 by Somerstrand Gemeente

16 Feb Sacramento Hiking Trail 09:30 en Sokkie by Open Sky 20:00

17 Feb Erediens 18:30 by Somerstrand Gemeente

Kontak René by 073 043 9386 vir meer info en om op die WhatsApp groep te kom.  Op die groep sal reëlings getref word rondom koste, waar ons mekaar kry, vervoer, ens. Jy hoef nie al die geleenthede by te woon nie.  Kom soos en wanneer jy kan / wil.

Jy is ook welkom om vir Ds. Rethie te kontak by rethie@somerstrandgemeente.co.za as jy nog onseker is.

eerstejaar, eerstejaarskamp, kamp, nelson mandela university, nmu, studente, studentebediening, studentekerk

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.