Doop Sebastian Dorfling

2012 sebastian dorflingBaie geluk aan Karen en Arno Dorfling met Sebastian se doop, Sondag 11 Maart 2012.  

Heer, wees vir hom ‘n Vader wat sorg en sien.  Trek hom in Christus nader om U te dien.  Laat, Heer, U Gees hom voorgaan, laat Hy hom lei, dat hy u Woord gehoorsaam – hom aan U wy.

     

Tags:

Trackback from your site.

Leave a comment