Dissipline: Leef Vrygewig – 7 November 2010

Kenosis – ‘n gesindheid van self-ontlediging – moet ingeoefen word. Begin met eenvoudige gewoontes om mag en geld weg te gee. Maar gaan dan verder en begin om vaste voorveronderstellings en vaste persepsies oor mense op te skort en só ruimte te maak vir nuwe gesprekke en nuwe gemeenskap.

Wees hierdie week veral bewus van jou voorveronderstellings – en ook mag – in gesprekke met mense wat ouer en jonger is as jy. Probeer albei doelbewus opskort en kyk watter nuwe gemeenskap hieruit groei.

     

Trackback from your site.

Leave a comment