Dissipline: Leef Gasvry – 10 Oktober 2010

Tydens jou stiltetyd hierdie week, beskryf in jou joernaal ‘n tyd wat jy gasvryheid beleef het – wat jy verwelkom is en kon tuis kom. Wat het gebeur wat jou laat tuis voel het? Dink na hoe ‘n mens gasvry kan wees in jou huwelik, teenoor jou kinders, mense wat saam met jou werk, in die gemeente en teenoor vreemdelinge. Behandel elkeen met wie jy hierdie week kontak het, asof hulle engele is (Hebr. 13:2).

     

Trackback from your site.

Leave a comment