Die krag van die kruis – Goeie Vrydag 09:00 Youtube
Ons vier Goeie Vrydag vir die eerste keer in ons lewe as ‘n Internet gemeenskap.
Dit is ook eerste Nagmaalsgeleentheid wat ons in ons huise saam gaan vier. Kry solank ‘n stukkie brood en ‘n glasie druiwesap of soetwyn reg vir die instelling.