This page was exported from Somerstrand Gemeente [ https://ngkerksomerstrand.co.za ]
Export date: Tue Apr 13 19:18:17 2021 / +0000 GMT

Didage: Ringtingwysers - 4de kwartaal 2010 - Rethie van Niekerk



Hoe en waar wil God jou gebruik?

Hierdie kursus help jou om na te dink oor jou persoonlikheid, visie, gawes en tydsbestuur, sodat jy kan onderskei waarop God wil hĂȘ jy moet fokus.

Elke Woensdag vanaf 13 Oktober om 18:00 by die kerk. R40 per persoon. Skryf in by die kerkkantoor.

 

 


Post date: 2010-10-07 07:31:07
Post date GMT: 2010-10-07 07:31:07
Post modified date: 2014-07-03 16:07:58
Post modified date GMT: 2014-07-03 14:07:58

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com