• Home
  • Didage
  • Didage: Ringtingwysers – 4de kwartaal 2010 – Rethie van Niekerk

Didage: Ringtingwysers – 4de kwartaal 2010 – Rethie van Niekerk

Hoe en waar wil God jou gebruik?

Hierdie kursus help jou om na te dink oor jou persoonlikheid, visie, gawes en tydsbestuur, sodat jy kan onderskei waarop God wil hê jy moet fokus.

Elke Woensdag vanaf 13 Oktober om 18:00 by die kerk. R40 per persoon. Skryf in by die kerkkantoor.

     

Trackback from your site.

Leave a comment