Didage

DIDAGE: Ons het  weer Woensdag 4 Februarie 2009 begin met Didage (Griekse woord vir lering). Elke Woensdagaand kan jy om 18:00 kom aansit vir ‘n lekker ete vir R25 (bespreek vooraf) en die gemeenskap met ander gelowiges geniet.  Daarna kan jy van 18:30 af een van die volgende aanbiedinge bywoon: Bybelskool, Lectio Divina, Geestelike Gewoontes,   Op pad met God.  

     

Trackback from your site.

Leave a comment