Didage – eerste kwartaal 2009

Ons begin weer Woensdag 4 Februarie met Didage (Griekse woord vir lering).  Elke Woensdagaand kan jy om 18:00 kom aansit vir ‘n lekker ete vir R25 (bespreek vooraf) en die gemeenskap met ander gelowiges geniet.  Daarna kan jy van 18:30 af een van die volgende aanbiedinge bywoon.  SKRYF IN BY DIE KERKKANTOOR (0415835115):
     

Trackback from your site.

Leave a comment