Skip to main content

Dankofferverhoging

Oorvloedig Vrygewig

My dankoffer belofte vir 2016 (jy kan anoniem bly):

BANK

NGK Somerstrand

Absa Tjekrekening 01008731388

Takkode 632005

Aangesien julle alles in oorvloed het: geloof, die gawe om julle woord te doen, kennis van God, onbeperkte ywer en ons liefde vir julle, wees dan ook in hierdie liefdeswerk oorvloedig.” (2 Korintiërs 8:7)