Dagboek
Maak dié bladsy een van jou gunstelinge!
Hier sal altyd die nuutste inligting oor aktiwiteite van ons gemeente verskyn. Jy kan ook terugblaai en vorentoe blaai met dié Google Kalender. Jy kan dit as ‘n lys (agenda) óf per week of maand beskou. En jy kan dit vir jouself uitdruk! Geniet!