Dagbestuur

Die Dagbestuur bestuur die dag tot dag geleenthede en uitdagings met verslag aan die kerkraad en bestuur en koördineer die gemeente se werksaamhede.

Hulle word 18 Augustus verkies by ons volgende kerkraadsvergadering.

     

Trackback from your site.

Leave a comment