Taizé/Lectio Divina

Kom raak stil met mooi musiek en die Bybel!

Vanaf Woensdag, 25 Julie, elke Woensdag 17:30 in die kerkgebou.

‘n Byeenkoms verloop so:

  • kom in stilte binne, 
  • luister na die Taizé musiek, 
  • oordink die Skrifgedeelte op die skerm, 
  • skryf in jou joernaal, 
  • bid in stilte, 
  • luister na die Taizé musiek
Continue Reading