Heilige Week 2019

KRIP | KRUIS | KROON

Heilige Week 2019 15-21 April

Kom oordink Jesus se lewe, lyding en opstanding met behulp van kreatiewe uitbeeldings.

Stasies is oop 15-18 April 09:00-16:00 en 17:30-19:30, asook 19 en 21 April direk na die eredienste.

Heilige Week 2017

Kom word stil en oordink Jesus se lydensweg met behulp van die “Stasies van die Kruis”. 

  • 9 April 10:00-11:00 en 18:00-20:00
  • 10-13 April 10:00-11:30 en 18:00-20:00
  • 14 April na die Goeie Vrydag nagmaal (09:00)