Biddend luister

As jy onderneem om elke week ‘n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethievanniekerk[by]gmail.com vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hieronder af.  Gaan hier na die voriges in die argief.
Continue Reading