• Home
  • Diens van Barmhartigheid - Gemeenskapsaksies

Kop-Hart-Hand BarmHARTigheid

Ds Pieter Nel van PE Hoogland het Sondag 20 Oktober die erediens waargeneem onder leiding van die kommissie van Barmhartigheid in ons gemeente. Jy kan hier bó na sy boodskap luister waarin hy die kop-hart-hand elemente van ons BarmHARTigheid beklemtoon.

Ons het ook 25 emmers uitgedeel met ‘n lysie van goed wat mense nodig het. Die reaksie was so groot dat ons dit weer hierdie komende Sondag sal herhaal. Jy hoef egter nie vir ‘n emmer te wag nie. Hier is die lysie van goedere wat jy kan aanskaf en Sondag saambring.

Dankie vir Annemarie en Jaco Barnard saam met hulle gesin wat vir ons die voortou hier geneem het!

Lysie vir ‘Buckets’ vir Barmhartigheid

·      Pap

·      Rys

·      Pasta

·      Two minute noodles

·      Grondboontjiebotter

·      Soppoeier

·      Olie

·      Tee

·      Koffie

·      Suiker

·      Pakkies koeldrank

·      Blikkies kos soos bully beef, Pilchards vis, sweetcorn, baked beans, ens.

·      Tandepasta

·      Sjampoe

·      Seep

·      Tandeborsels

·      Sanitêre ware

 

Hier is ‘n paar verhale uit ons Barmhartigheidsfokus in die gemeente

Continue Reading

Gemeenskapsaksies

Barcelona Voedingskema

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Ongeveer 350 kinders ontvang 2
maal per week ’n warm maaltyd (samp & bone gemeng met wortels, aartappels,
tamatie-puree, vleisbene en 2 snye brood) Ons begin met ‘n geestelike boodskap
en sang onder leiding van jeugleiers, opgelei deur “Street Evangelism”.

Sporadiese uitstappies, asook ‘n
Kersfunksie word gereël met ‘n kersboodskap, geskenke en lekkernye. Woensdae
word die 2 vraghouers gebruik as munisipale kliniek vir die gemeenskap.

Barcelona
 Barcelona rye
Lang toue wag vir kos.
Barcelona Evangelisasie
Evangelisasie
Gasstoof in houer
Ons gasstoof in die vraghouer
Houer
Die houer geverf deur Somerstrand se jongmense
Barcelona kerspartytjie
Kerspartytjie
Komberse Barcelona
Komberse van Somerstrand gemeente
Barcelona uitstappie
Uitstappie na die Lughawe
 

Reach Uitreikgroep

 

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Geleë in Highfield Straat,
Korsten. Reach se vrywilligers hanteer verskeie programme vanaf disipelskap,
veiligheid in die gemeenskap, voorkoming van gesinsgeweld, programme oor dwelm
misbruik, berading en heelwat meer projekte met die kinders van die omgewing as
diens aan hierdie gemeenskap. Ons verleen finansiële hulp met
die huur vir perseel, ‘n voedingskema aan die kinders en  borg ook “life skills” kampe. By die
Ouetehuis borg ons een jaarlikse goeie ete.

 Reach Korsten
Zosastraat in Korsten.  Geen spoeltoilette of aangelegde water nie.
Reach kinders
Aktiwiteite vir kinders.
 

Sydenham Ouetehuis

 

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Summerbreeze Super Spar in
Somerstrand verskaf hulp met kos om 42 hulpbehoewende senior burgers wat hier
woon se finansiele las te verlig. Ander materiële hulp soos klere, ens word
baie waardeer.

Sydenham kamers
Netjiese skoon kamers in die ouetehuis
Sydenham ouetehuis
 

Maranatha – Siyakathala

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4

<!–
/* Font Definitions */
@font-face
{font-family:"Cambria Math";
panose-1:2 4 5 3 5 4 6 3 2 4;
mso-font-charset:1;
mso-generic-font-family:roman;
mso-font-format:other;
mso-font-pitch:variable;
mso-font-signature:0 0 0 0 0 0;}
/* Style Definitions */
p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal
{mso-style-unhide:no;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:"";
margin:0cm;
margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:12.0pt;
font-family:"Times New Roman","serif";
mso-fareast-font-family:"Times New Roman";}
.MsoChpDefault
{mso-style-type:export-only;
mso-default-props:yes;
font-size:10.0pt;
mso-ansi-font-size:10.0pt;
mso-bidi-font-size:10.0pt;}
@page Section1
{size:612.0pt 792.0pt;
margin:72.0pt 72.0pt 72.0pt 72.0pt;
mso-header-margin:36.0pt;
mso-footer-margin:36.0pt;
mso-paper-source:0;}
div.Section1
{page:Section1;}
–Maranatha –

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4

st1:*{behavior:url(#ieooui) }


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Sporadiese hulp met verskaffing
van klere en kos soos en wanneer ons kan.

Maranatha ingang
Veilige ingang om oornag besoekers te beskerm
 

Bedelaars

 

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4

st1:*{behavior:url(#ieooui) }


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Betrokke by opspoor van families
of hulp met vervoer na plekke waar hulle weet hulle werk kan kry, vir die wat gehelp wil word. Siyakathala, die oornag plek, is
tot hulle beskiking waar hulle kan
stort, eet en in ‘n skoon bed slaap. Kaartijes vir oornag verblyf by
Siyakathala beloop slegs R10

 

Bosslapers

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Meeste van die bosslapers by
Noordhoek is ontruim en terug in samelewing.Tans besig met ‘n nuwe
werksverskaffing projek deur hulp te verleen aan hulle om vuurmaakhout
verspreidings besigheid te begin.

 

Bosslaper
Kinders blyplek
Hier het vir 18 maande ‘n familie met drie kinders gebly.  Die kinders is gehelp om terug te gaan skool toe en die oudste word drie jaar later onder-hoofseun!
Danie & Ulrich
Danie en Ulrich lewer hout vir Spar. 
 

Gemeentehulp

 

Normal
0

false
false
false

EN-US
X-NONE
X-NONE

MicrosoftInternetExplorer4


/* Style Definitions */
table.MsoNormalTable
{mso-style-name:”Table Normal”;
mso-tstyle-rowband-size:0;
mso-tstyle-colband-size:0;
mso-style-noshow:yes;
mso-style-priority:99;
mso-style-qformat:yes;
mso-style-parent:””;
mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt;
mso-para-margin:0cm;
mso-para-margin-bottom:.0001pt;
mso-pagination:widow-orphan;
font-size:11.0pt;
font-family:”Calibri”,”sans-serif”;
mso-ascii-font-family:Calibri;
mso-ascii-theme-font:minor-latin;
mso-fareast-font-family:”Times New Roman”;
mso-fareast-theme-font:minor-fareast;
mso-hansi-font-family:Calibri;
mso-hansi-theme-font:minor-latin;
mso-bidi-font-family:”Times New Roman”;
mso-bidi-theme-font:minor-bidi;}

Sporadies word kospakkies aan
gesinne in die omgewing verskaf wat nie kos het nie.

 
Raak betrokke!  Kontak die Kerkkantoor.
Continue Reading

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Wonderlik, Hannes!

  • Avatar

    hannes du toit

    |

    Ek ervaar vrede,vreugde en gemoedsrus omdat ek weereens bevstiging gekry het dat ek deel is van God se plan van die ewige lewe.

  • Bybelskool » Wees versigtig vir die verkeerde idees oor Kersfees

    |

    […] vier as ‘n fees van Christus, en fokus op die hoop, vrede, liefde en vreugde wat Hy bring. Lees byvoorbeeld sy geboorte en kinderverhale. Beklemtoon dat Hy die Geskenk is aan ons, en dat ons geskenke aan mekaar uit dankbaarheid is vir […]

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Hilda, julle is welkom om dit te gebruik. Alles op die webtuiste is beskikbaar vir gebruik. As julle dit druk om uit te deel, plaas net ‘n kort erkenning aan die onderkant daarvan.

  • Avatar

    Hilda Johansen

    |

    Baie Dankie vir die inspirerende Adventkrans idee vir ‘n kleingroep afsluiting..
    Ons is ‘n klein groepie van 10 vrouelidmate uit wyk 2 van Hawe van Heil NG gemeente Saldanha en hierdie is die perfekte manier om die jaar af te sluit.
    Ons hoop dat u nie sal omgee as ons die idee by ons afsluiting Dinsdag 26.11.19 gebruuik nie,
    Nogmaals Dankie.
    Seen wense
    Hilda Johansen