Boustene van Geloof

flyer kleinerOns gaan in die tweede kwartaal se aanddienste kyk na die Apostoliese Geloofsbelydenis.  Ons gaan dieper kyk na wat ons sê en glo wanneer ons saam ons geloof bely. Daar is ook ‘n boekie beskikbaar vir persoonlike stiltetyd, dieper reflekse en kleingroepe: Om nuut te glo (en leef) op een lyn met die Geloof van Eeue. Jy kan dit teen R30 by die kerkkantoor koop.

     

Tags: , , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment