Dankbaarheidsfondsinsameling

Volgende geleentheid:

Chris word 60!

Chris word op 4 Februarie sestig! Om dit te vier, nooi hy die hele gemeente uit na ’n vingerete direk na die familiediens, Sondag 4 Februarie. Hy vra ook dat mense nie vir hom sal geskenke gee nie, maar eerder ’n bydrae vir die dankbaarheidsfondsinsamelingsprojek sal maak. Jy kan dit direk by die kerk se bankrekening inbetaal. Merk dit “Chris verjaar”.

DAN

Musiek Trivia Gekanselleer

HOU DIE AFKONDIGINGS DOP VIR

 “High Tea”

 

     

Tags: , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment

Kommentaar en navrae

  • Avatar

    Elrike Claassen

    |

    Jong dame, eerstejaars student in 2018, opsoek na studente verblyf.
    Ernstig oor studies, verantwoordelik en het sober gewoontes(rook en drink of kuier nie). Verkieslik veiilige ondedak parkering vir klein motor.
    Prysklas tussen R1500-R2500.

    Kontak my asb.
    0822380396

  • Avatar

    Kobus Kloppers

    |

    Baie dankie vir die preek. Baie geniet en baie stof tot nadenke gegee.

    Seenwense

  • Avatar

    Rethie van Niekerk

    |

    Daar is 3 skakels na die inskrywingsvorm hier bo, by “Inskrywings sluit 22 Januarie 2018″, “Skryf asb in voor 22 Januarie 2018″ en by “Kliek hier om in te skryf”. 😀
    En hier is die direkte skakel: https://goo.gl/EdsAJS
    Sien uit om julle te sien! [sit dansende mense in jou verbeelding hier]

  • Avatar

    WERDINE

    |

    Rethie,
    ek wil net weet waar skryf ek in vir die kamp? ekt op die link gekliek maar dit gee nie vir my n inskrywingsvorm nie. ek kom kamp toe saam met kobus so sal sommer vorm en geld kan invul en gee. geseende kersfees vir julle.

  • Avatar

    Marie Albertyn

    |

    Goeie Middag
    Ek sien u het verlede jaar verblyf gesoek vir u seun. As u van nog seuns weet, ek het n baie lekker kamer met kombuis en badkamer vir n seun.
    Tel.: 041-5831173 of 0842513492