Skip to main content

Biddag vir reën 14 Februarie 17:30-18:15 in die kerkgebou

Bid saam met my vir reën. Doen dit net waar jy is. In jou binnekamer. Ook waar mense op ander plekke saamgeroep word. Ons hou ‘n biddag vir reën Woensdag die 14de Februarie om 17:30-18:15 in ons gemeente, Somerstrand. Kom in groot getalle om die “gebed van die regverdige” te bid, soos ‘n Elia van ouds, om die Here vir uitkoms te smeek. Bybelskool begin daarna om 18:15-19:00.

Lees meer by my bydrae by Bybelskool daaroor.

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.